The owner of Bakers Bin wrote the following prayer through inspiration which keeps him and his family motivated throughout their journey in making Bakers Bin a success. He would like to share this special prayer with anyone - partner, friend or customer - who wishes to be part of the Bakers Bin Family:
JABES SE GEBED (1 KRON 4:9-10)
1. Stort U seën oor my uit. Here, seën asseblief elke Bakers Bin en elke produk van Bakers Bin.As ons geseënd is, kan ons 'n seëning vir iemand anders wees.
Spreuke 16:8 "Liewer 'n bietjie meer geregtigheid, as menigte van inkomste met onreg".
2. Vergroot my grondgebied Here. Stuur asseblief elke dag vir ons net een persoon aan wie ons U Naam kan uitbring.
3. Weerhou onheil van my Here, stuur asseblief duisende engele na elke hoek van elke Bakers Bin en elke voertuig van Bakers Bin.
Here, U sê dat ons U elke dag moet herinner aan U beloftes. As U dit vir Jabes kon gee, vra ons ook nou
dat U dit vir elke Bakers Bin sal gee. Here, dankie dat U die Bestuurende Direkteur van elke Bakers Bin is.
Behoed ons van die aanslae van mamon en gee dat ons, ons besigheid sal bedryf soos vir U en nie vir mense nie.
Ons loof en prys U grote naam.
AMEN
We would like to invite you to send us a prayer request or a message of inspiration using the form below:
| * |
| |
| * |
| * |
| All fields marked with an * are required |
|
|
|